Hoe lyk die brein van die psigopaat?
Psigopatie is ‘n persoonlikheidsafwyking. Vanweë die feit dat psigopate so normaal voorkom en baie sjarmant kan wees is dit dikwels moeilik om die afwyking te diagnoseer. Die belangrikste eienskap van die psigopaat is dat hy …..