Perdry verbeter kinders se kognitiewe vermoëns
Perdry-aktiwiteite word wêreldwyd gebruik vir die behandeling van individue met geestes- en fisieke gebreke. Bo en behalwe die gesondheidsvoordele wat dit inhou soos ‘n verbetering in bloedsirkulasie en die verbetering van balans en motoriese funksies, …..