Ouergedrag word deur komplekse breinaktiwiteite beheer
Vir die eerste keer ooit kon ‘n span wetenskaplikes daarin slaag om die breinstroombane wat ouergedrag in muise onderlê, bloot te lê. Die navorsers het ontdek dat meer as 20 verskillende breindele geïntegreer is in …..