Psigotydskrif https://www.psigotydskrif.co.za Sun, 26 Aug 2018 12:46:53 +0000 af-ZA hourly 1 https://wordpress.org/?v=5.8.13 https://www.psigotydskrif.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2017/01/cropped-psigo_logo2-1-200x200.jpg Psigotydskrif https://www.psigotydskrif.co.za 32 32 Goeie postuur en regop houding gaan gepaard met beter wiskunde punte https://www.psigotydskrif.co.za/2018/08/1915/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/08/1915/#respond Sun, 26 Aug 2018 12:46:07 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1915 ‘n Nuwe studie wys dat ‘n goeie postuur – om regop te sit en nie vooroor gedoë te loop nie – wiskunde punte kan verbeter. Volgens die navorsers dui ‘n vooroorgedoë postuur op ‘n verdedigende .....

The post Goeie postuur en regop houding gaan gepaard met beter wiskunde punte appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/08/1915/feed/ 0
Verbeel jouself jy is Einstein en sien hoe jou breinwerking verbeter https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/verbeel-jouself-jy-einstein-en-sien-hoe-jou-breinwerking-verbeter/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/verbeel-jouself-jy-einstein-en-sien-hoe-jou-breinwerking-verbeter/#respond Mon, 30 Jul 2018 19:20:07 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1908 Navorsers het bevind dat persone met ‘n swak selfbeeld, wat hulself deur middel van ‘n virtuele werklikheidsimulasie verbeel het hulle is Einstein, ‘n verbetering in kognitiewe vermoëns ervaar het. Die persepsie dat jy jouself in .....

The post Verbeel jouself jy is Einstein en sien hoe jou breinwerking verbeter appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/verbeel-jouself-jy-einstein-en-sien-hoe-jou-breinwerking-verbeter/feed/ 0
Herskepping van oop erwe in groen ruimtes verlig depressie by plaaslike inwoners https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/omskepping-van-oop-erwe-groen-ruimtes-verlig-depressie-plaaslike-inwoners/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/omskepping-van-oop-erwe-groen-ruimtes-verlig-depressie-plaaslike-inwoners/#respond Sun, 22 Jul 2018 19:01:06 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1900 Tydens ‘n onlangse studie is bevind dat dit ‘n positiewe invloed op die geestesgesondheid van plaaslike inwoners het wanneer leë erwe netjies gemaak en vergroen word. Volgens die navorsers het 41% van persone wat binne .....

The post Herskepping van oop erwe in groen ruimtes verlig depressie by plaaslike inwoners appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/omskepping-van-oop-erwe-groen-ruimtes-verlig-depressie-plaaslike-inwoners/feed/ 0
Tyd in die natuur hou groot voordele in https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/1894/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/1894/#respond Tue, 17 Jul 2018 13:30:27 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1894 ‘n Nuwe studie bevestig weereens dat dit groot fisieke en emosionele voordele inhou om tyd buitenshuis te spandeer en om na aan die natuur te leef. Samelewings waar groter blootstelling aan groen ruimtes voorkom rapporteer .....

The post Tyd in die natuur hou groot voordele in appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/1894/feed/ 0
Voel jy jonk? Dit kan beteken dat jou brein stadiger oud word https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/voel-jy-jonk-dit-kan-beteken-dat-jou-brein-stadiger-oud-word/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/voel-jy-jonk-dit-kan-beteken-dat-jou-brein-stadiger-oud-word/#respond Wed, 11 Jul 2018 13:44:47 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1886   Die gesegde lui dat jy net so oud is soos wat jy voel. Nuwe navorsing wys nou dat dit wel waar kan wees wat breinouderdom aanbetref. Navorsers het bevind dat ouer mense wat jonger .....

The post Voel jy jonk? Dit kan beteken dat jou brein stadiger oud word appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/07/voel-jy-jonk-dit-kan-beteken-dat-jou-brein-stadiger-oud-word/feed/ 0
Honde lees jou gesigsuitdrukking duidelik https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/honde-lees-jou-gesigsuitdrukking-duidelik/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/honde-lees-jou-gesigsuitdrukking-duidelik/#respond Sun, 24 Jun 2018 12:45:59 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1879 Honde gebruik verskillende dele van hul breine om positiewe en negatiewe emosionele leidrade in menslike gesigsuitdrukkings te prosesseer. Honde kan die emosies wat deur menslike gesigsuitdrukkings weergegee word interpreteer. Indien ‘n hond bv sy kop .....

The post Honde lees jou gesigsuitdrukking duidelik appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/honde-lees-jou-gesigsuitdrukking-duidelik/feed/ 0
Moet nie honde onderskat nie https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/1874/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/1874/#respond Sun, 17 Jun 2018 18:10:51 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1874 Navorsingsperspektiewe verkry uit die navorsing van Prof Per Jensen, etioloog verbonde aan Linköping University, in Swede. Prof Jensen spits hom toe op navorsing oor dieregdrag, veral dié van honde. Nadat mense en honde die ondermaanse .....

The post Moet nie honde onderskat nie appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/1874/feed/ 0
Ons kan dalk in die toekoms teen stres geimmuniseer word https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/1867/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/1867/#respond Mon, 11 Jun 2018 12:18:15 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1867 Ons kan dalk in die toekoms teen stres geïmmuniseer word. Die entstof sal saamgestel word uit voordelige bakteria en sal ‘n langwerkende anti-inflammatoriese werking hê, wat mense meer bestand sal maak teen die sielkundige en .....

The post Ons kan dalk in die toekoms teen stres geimmuniseer word appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/1867/feed/ 0
Funksionering in spanverband beter wanneer groepslede meer koffie drink https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/funksionering-spanverband-beter-wanneer-groepslede-meer-koffie-drink/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/funksionering-spanverband-beter-wanneer-groepslede-meer-koffie-drink/#respond Thu, 07 Jun 2018 09:42:41 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1862 Kafeïen het ‘n verrassende invloed op werkspanne, het navorsers bevind – spanlede wat meer koffie drink gee meer positiewe terugvoer oor die groep se taakverrigting en is meer gefokus op die onderwerp, vergeleke met dié .....

The post Funksionering in spanverband beter wanneer groepslede meer koffie drink appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/funksionering-spanverband-beter-wanneer-groepslede-meer-koffie-drink/feed/ 0
Kou kougom terwyl jy stap en verbrand meer energie https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/kou-kougom-terwyl-jy-stap-en-verbrand-meer-energie/ https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/kou-kougom-terwyl-jy-stap-en-verbrand-meer-energie/#respond Mon, 04 Jun 2018 07:45:30 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1857   Kou kougom terwyl jy stap en verhoog jou hartslag en energieverbruik. Heelwat studies het al ondersoek of kougom kou die fisiologiese funksies van die menlike liggaam beïnvloed terwyl die persoon rustend is. Daar is .....

The post Kou kougom terwyl jy stap en verbrand meer energie appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2018/06/kou-kougom-terwyl-jy-stap-en-verbrand-meer-energie/feed/ 0