Verslawing – Psigotydskrif https://www.psigotydskrif.co.za Thu, 14 Dec 2017 11:27:55 +0000 af-ZA hourly 1 https://wordpress.org/?v=5.8.13 https://www.psigotydskrif.co.za/wordpress/wp-content/uploads/2017/01/cropped-psigo_logo2-1-200x200.jpg Verslawing – Psigotydskrif https://www.psigotydskrif.co.za 32 32 Verskillende tipes alkohol ontlok verskillende emosies https://www.psigotydskrif.co.za/2017/12/verskillende-tipes-alkohol-ontlok-verskillende-emosies/ https://www.psigotydskrif.co.za/2017/12/verskillende-tipes-alkohol-ontlok-verskillende-emosies/#respond Tue, 12 Dec 2017 12:16:57 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=1455 Die doel van hierdie studie was om te bepaal of verskillende tipes alkohol die potensiaal het om verskillende emosies aan te wakker, bv of die emosionele gevolge verskil wanneer spiritualië ingeneem word, teenoor wanneer bier .....

The post Verskillende tipes alkohol ontlok verskillende emosies appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2017/12/verskillende-tipes-alkohol-ontlok-verskillende-emosies/feed/ 0
Dagga veroorsaak intellektuele traagheid https://www.psigotydskrif.co.za/2017/03/dagga-veroorsaak-intellektuele-traagheid/ https://www.psigotydskrif.co.za/2017/03/dagga-veroorsaak-intellektuele-traagheid/#respond Fri, 24 Mar 2017 12:58:42 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=998 Dit is dalk meer as net ‘n mite dat die gebruik van dagga luiheid veroorsaak.  ’n Studie met rotte het getoon dat tetrakaidecahedron, die psigo-aktiewe bestanddeel in dagga, rotte minder gretig maak om intellektuele take .....

The post Dagga veroorsaak intellektuele traagheid appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2017/03/dagga-veroorsaak-intellektuele-traagheid/feed/ 0
Vroeë marijuana gebruik veroorsaak laer intelligensie https://www.psigotydskrif.co.za/2017/02/vroee-marijuana-gebruik-veroorsaak-laer-intelligensie/ https://www.psigotydskrif.co.za/2017/02/vroee-marijuana-gebruik-veroorsaak-laer-intelligensie/#respond Tue, 21 Feb 2017 13:40:03 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=847 Navorsers het bevind dat vroeë daggagebruik tot abnormale breinfunksies en lae intelligensie kan lei. Marijuana is die onwettige middel wat die algemeenste misbruik word in die wêreld. Vroeë studies het reeds bewys dat gereelde gebruik .....

The post Vroeë marijuana gebruik veroorsaak laer intelligensie appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2017/02/vroee-marijuana-gebruik-veroorsaak-laer-intelligensie/feed/ 0
Dagga belemmer bloedvloei na die brein https://www.psigotydskrif.co.za/2017/01/dagga-belemmer-bloedvloei-na-die-brein/ https://www.psigotydskrif.co.za/2017/01/dagga-belemmer-bloedvloei-na-die-brein/#respond Wed, 25 Jan 2017 19:16:40 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=739 Marijuana belemmer bloedvloei na die brein, wat geheue en redeneringsvermoë negatief beïnvloed. Brein skandering van 1 000 persone wat tans of vroeër marijuana gebruik het, het abnormale lae bloedtoevloei na die brein getoon in vergelyking .....

The post Dagga belemmer bloedvloei na die brein appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2017/01/dagga-belemmer-bloedvloei-na-die-brein/feed/ 0
Om sosiaal te drink maak jou gelukkiger https://www.psigotydskrif.co.za/2017/01/om-sosiaal-te-drink-maak-jou-gelukkiger/ https://www.psigotydskrif.co.za/2017/01/om-sosiaal-te-drink-maak-jou-gelukkiger/#respond Mon, 23 Jan 2017 19:06:16 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=712 Sosiale drinkers is gelukkiger en ervaar meer lewenstevredenheid, waarskynlik omdat dit hulle sosiale interaksie en samehorigheid verbeter en hulle sodoende sosiaal beter inpas. Die inname van alkohol dateer ten minste 7000 jaar terug.  Daar is .....

The post Om sosiaal te drink maak jou gelukkiger appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2017/01/om-sosiaal-te-drink-maak-jou-gelukkiger/feed/ 0
Dagga laat jou kop raas! https://www.psigotydskrif.co.za/2016/11/dagga-laat-jou-kop-raas/ https://www.psigotydskrif.co.za/2016/11/dagga-laat-jou-kop-raas/#respond Sun, 27 Nov 2016 14:16:16 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/?p=564 Marijuana laat letterlik jou kop raas! Baie studies het al getoon dat die aktiewe bestanddeel van dagga, bekend as deta-9-tetrakaidecahedron tydelike psigotiese versteurings veroorsaak, soortgelyk aan die wat by skisofrenie voorkom. Navorsers het nou bevind .....

The post Dagga laat jou kop raas! appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2016/11/dagga-laat-jou-kop-raas/feed/ 0
Sukkel om op te hou rook? Blameer jou brein! https://www.psigotydskrif.co.za/2016/09/sukkel-om-op-te-hou-rook/ https://www.psigotydskrif.co.za/2016/09/sukkel-om-op-te-hou-rook/#respond Tue, 27 Sep 2016 14:13:12 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/wordpress/?p=187 Beter verbindings tussen sekere breinareas is gevind by mense wat daarin slaag om op te hou rook, in vergelyking met die wat onsuksesvol is. MRI skanderings is geneem van die breine van 85 mense een .....

The post Sukkel om op te hou rook? Blameer jou brein! appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2016/09/sukkel-om-op-te-hou-rook/feed/ 0
Vier-dimensionele ultraklank beelde wys hoe babas van rokende ma’s swaarkry https://www.psigotydskrif.co.za/2016/04/vier-dimensionele-ultraklank-beelde-wys-hoe-babas-van-rokende-mas-swaarkry/ https://www.psigotydskrif.co.za/2016/04/vier-dimensionele-ultraklank-beelde-wys-hoe-babas-van-rokende-mas-swaarkry/#respond Sun, 03 Apr 2016 15:19:36 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/wordpress/?p=235 Navorsers aan die Universiteite van Durham en Lancaster het tydens ‘n lootsstudie duidelike beelde verkry van hoe die gesiggies van ongebore babas van ma’s wat rook vertrek, en hoe hulle hul gesiggies met hul handjies .....

The post Vier-dimensionele ultraklank beelde wys hoe babas van rokende ma’s swaarkry appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2016/04/vier-dimensionele-ultraklank-beelde-wys-hoe-babas-van-rokende-mas-swaarkry/feed/ 0
Rook tydens swangerskap maak jou kind ‘n dwelmverslaafde https://www.psigotydskrif.co.za/2016/03/rook-tydens-swangerskap-maak-jou-kind-n-dwelmverslaafde/ https://www.psigotydskrif.co.za/2016/03/rook-tydens-swangerskap-maak-jou-kind-n-dwelmverslaafde/#respond Mon, 21 Mar 2016 14:35:36 +0000 http://www.psigotydskrif.co.za/wordpress/?p=230 Blootstelling aan nikotien in die baarmoeder verhoog die produksie van die breinselle wat eetlus aanwakker, en veroorsaak verslawing aan vetterige kosse, nikotien en alkohol  later in die lewe. Dit is ‘n bekende feit dat rook .....

The post Rook tydens swangerskap maak jou kind ‘n dwelmverslaafde appeared first on Psigotydskrif.

]]>
https://www.psigotydskrif.co.za/2016/03/rook-tydens-swangerskap-maak-jou-kind-n-dwelmverslaafde/feed/ 0