Vyftig persent van mense ‘onthou’ vals feite
Die menslike geheue is uiters plooibaar en kan maklik gemanipuleer word om gebeure wat nooit plaasgevind het nie te “onthou”, het navorsers bevind. Denkbeeldige of geplante herinneringe kan vêrreikende gevolge inhou vir psigoterapeute, medici en …..