Leer nuwe taal maklik aan tot op agtienjarige ouderdom
Navorsers het bevind dat die kritiese tydperk om taal aan te leer waarskynlik langer is as wat voorheen geglo is. Volgens ‘n nuwe studie bly kinders vaardig in die aanleer van ‘n nuwe taal tot …..