Inkleur verminder stres en stimuleer kreatiwiteit
Nuwe navorsingsresultate wat aangebied is by die jaarlike konferensie van die Britse Sielkundige Vereniging in Nottingham, VK, bevestig dat inkleur voordelig is vir volwassenes se geestes- en fisieke gesondheid. Dit verbeter gemoedstemming, verminder stres en …..