Ekspressiewe skryf kalmeer brein van diegene wat maklik stres
Deur breinaktiwiteit te meet het navorsers aan Michigan Staats Universiteit ontdek dat ekspressiewe skryf mense wat uitermatig gespanne raak kan help om kalm te bly voor hulle ‘n stresvolle taak uitvoer. Chroniese stresvrate neem kennis: …..