Bo redelike twyfel? Hoe betroubaar is ooggetuies?
Na die bekendstelling van DNS toetse in die 1990’s is 239 veroordeeldes in Amerika op grond van die nuwe bewyse vrygespreek. Van hierdie skuldigbevindings was 73% gebaseer op getuienis gelewer deur ooggetuie! Dit beklemtoon weereens …..