Rook tydens swangerskap maak jou kind ‘n dwelmverslaafde
Blootstelling aan nikotien in die baarmoeder verhoog die produksie van die breinselle wat eetlus aanwakker, en veroorsaak verslawing aan vetterige kosse, nikotien en alkohol later in die lewe. Dit is ‘n bekende feit dat rook …..