Elektroniese speelgoed ondersteun nie taalontwikkeling by babas nie
‘n Nuwe studie toon dat elektroniese babaspeelgoed, wat liggies laat flikker en woorde en liedjies produseer, die kwaliteit sowel as kwantiteit van kommunikasie en interaksie tussen ouers en babas negatief beïnvloed, vergeleke met hardebord bababoeke en tradisionele …..